Vanoggend se teks is Jakobus 5:19-20.
19 My broers, as een van julle van die waarheid afdwaal en iemand sou hom terugbring, 20 weet dan dat hy wat ‘n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit die dood red en maak dat ‘n menigte sondes vergewe word.
Hierdie week se Jakobus tekste het my laat besef dat die praktyk van Christenskap nie net teoretiese kennis kan wees nie. Iewers moet ‘n Christen die praktyk van sy geloof in die gesig staar.
Wanneer ek hierdie teks lees dan is hier ‘n paar dinge waaroor ek wonder. Lees voort “RED ‘N SONDAAR VAN DIE DOOD (DAG 28)”