Ons lees vandag Markus 16:1-20.
Dit is ‘n redelik lang stuk, so ek gaan dit nie hier plaas nie. Jy kan dit egter HIER LEES.
Ons probeer die Bybel ondersoek met behulp van die akroniem B.O.S.V.A.R.K.I.E. (Belofte om toe te eien; Opdrag om te gehoorsaam;Sonde om te bely; Voorbeeld om na te volg; Afdwaling om te vermy; Rede om die Here te loof; Knielgebed om te bid; Ingesteldheid (Gesindheid) om te verander; Egtheid (Waarheid) om te glo.)
Is hier ‘n belofte om toe te eien?
“Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal gered word.” Lees voort “JESUS HET OPGESTAAN (DAG 21)”