Vandag se gedeelte is dalk een van dardie gedeeltes in die Bybel wat dikwels bespreek word en selfs in omstredenheid gedompel word. Die teks is Markus 11:25
“En wanneer julle staan om te bid, en julle het iets teen iemand, vergewe hom; dan sal julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredings vergewe.”
Die verstaan van die hele kwessie oor vergifnis van ander en God wat dan vergewe is nie so maklik nie. Maar kom ons probeer aan die hand van B.O.S.V.A.R.K.I.E.
Is hier ‘n belofte om myself toe te eien?
Die wonderlike belofte wat hier is, is dat God, my Vader wat in die hemel is, my oortredings vergewe. Die vraag wat onmiddelik opspring, is: Lees voort “VERGEWE OM VERGEWE TE KAN WORD? (DAG 18)”