NEEM JOU KRUIS OP (DAG 15)

Om die derde metode van Bybelstudie of meditasie hanteerbaar te maak, vra Rick Warren vir die teks ‘n paar vra. Hy het ‘n akroniem wat hy daarvoor gebruik. Die akroniem is S.P.A.C.E.P.E.T.S.

S – Is there a Sin to confess?

P – Is the a Promise toe claim?

A – Is there an Attitude to change?

C – Is there a Command to obey?

E – Is there an Example to follow?

P – Is the a Prayer to pray?

E – Is there an Error to avoid?

T – Is there a Truth to believe?

(Die Afrikaanse manier in die boek is bietjie lomp, so ek het maar gekies om by die Engels te hou.)

Die “SÊ DIT!” metode het gehelp met enkele teksverse wat baie betekenis bevat. Die SIEN DIT! metode help weer met verhalende gedeeltes. Hierdie metode is waarskynlik meet behulpsaam met lerende gedeeltes. Die teksgedeelte waarna ons vandag kyk is Markus 8:34-38:  Lees voort “NEEM JOU KRUIS OP (DAG 15)”

Blog at WordPress.com.

Up ↑