POST-CHRISTENDOM – GEESTELIK MAAR NIE GODSDIENSTIG NIE

Die bedoeling was nie aanvanklik om so baie oor “Post-Christendom” te skryf nie, maar hier gaan ons nog steeds. Net so paar aanhalings om bietjie lig te werp op wat ek met die opskrif bedoel.

Met betrekking tot die VSA:

“Amid the crumbling foundations of organized religion, the spiritual supermarket is on the rise … Numerous surveys show that Americans are as religious as ever – perhaps even more than ever.” (D. Climmo and D. Lattin, “Choosing My Religion”, American Demographics,April 1999.)

Met betrekking tot Kanada:  Lees voort “POST-CHRISTENDOM – GEESTELIK MAAR NIE GODSDIENSTIG NIE”

VANDAG WIL EK ‘N KLAAGLIED SING

Vandag wil ek ‘n Klaaglied sing.

Gister (Sondag 6 Januarie 2013) sal altyd in my herinnering opgeteken staan as een van die moeiliker dae in my bediening. Een van ons lidmate, wat ‘n passie vir die Here gehad het en sy passie vir die Here uitgeleef het in ‘n bediening aan laerskoolkinders is in ‘n fratsongeluk dood. Lees voort “VANDAG WIL EK ‘N KLAAGLIED SING”

Blog at WordPress.com.

Up ↑