OGGENDGEBED 24 Desember 2012

Hemelse Vader, ek dink vanoggend aan Maria wat “ja” gesê het om deel te wees van dit waarmee U besig was. Maria was bereid om U te dien en as ongetroude meisie swanger te raak met haar seun en U Seun. Ek dink vanoggend aan die kere wat U my roep om deel te wees van dit waarmee U besig is. Gee vir my meer van Maria gesindheid.

U weet dat ek meestal “ja” sê Lees voort “OGGENDGEBED 24 Desember 2012”

Blog at WordPress.com.

Up ↑