OGGENDGEBED 16 DESEMBER 2012

Here Jesus, U is die Lig. U het die duisternis oorwin. Op hierdie Sondag-môre besef ek dat ek en elke ander Christen geroep is om die lig in hierdie wêreld te wees. Die wonderlikste lig wat U lig nog ooit in my lewe kom skyn het, was die dag toe my oë oopgegaan het vir die grootheid van U genade en U liefde vir my en ook vir ander. . Op daardie dag, Here Jesus het U lig in my lewe kom skyn en die duisternis kon dit nooit weer oorweldig nie.

Ek eer U en ek dank U vir elke mens wat U gebruik om vandag steeds U lig in my lewe te laat skyn. Lees voort “OGGENDGEBED 16 DESEMBER 2012”

Blog at WordPress.com.

Up ↑