Hemelse Vader, U wat die hemel en die aarde en alles daarin en alles daarop gemaak het, wanneer ek vanoggend soek na die dinge wat werklik vreugde bring in my lewe dan weet ek skielik nie wat ek gaan antwoord nie.
Ek sou maklik kon sê: “Ek vind my vreugde in U en in U alleen…”. Dit sou waar wees, want net U weet hoe ek na U smag en hoe ek verlang om U met my ganse wese te aanbid en hoe belangrik dit vir my is dat U vreugde sal vind in my. Maar Lees voort “OGGENDGEBED 14 DESEMBER 2012”