Goeie môre Hemelse Vader, hoe wonderlik is dit nie om hierdie dag nie net saam met U te begin nie, maar ook te weet dat U die hele dag so naby aan my sal wees.

U is my ewige metgesel, my medereisiger op die lewenspad.

Gee dat deur alles wat ek in hierdie dag sê en doen, dit duidelik sal wys dat ek ‘n woonplek vir die Heilige Gees is.

Gee dat die woorde wat ek vandag gaan sê vriendelike en liefdevolle woorde sal wees.

En wanneer die dag verby is, bring my en my gesin weer veilig saam elkeen by sy huis.

Amen

 

1 Kommentaar

Filed under Gebed

One response to “

  1. Christelle van der Walt

    So mooi Attie. Jou gebed is soos ‘n lieflike geur wat opruik na die hemel.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s