Goeie môre Hemelse Vader, hoe wonderlik is dit nie om hierdie dag nie net saam met U te begin nie, maar ook te weet dat U die hele dag so naby aan my sal wees.
U is my ewige metgesel, my medereisiger op die lewenspad.
Gee dat deur alles wat ek in hierdie dag sê en doen, Lees voort