Ek lees vanoggend die baie bekende Handelinge 2 :42.
“Hulle het hulle heelhartig toegelĂȘ op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.”
Ek besef net hoe hierdie die kern is van dissipelskap. Die eerste Christene het hierdie kern van dissipelskap mooi verstaan. Hulle het besef dat as dissipels het hulle nodig om te luister, te leer, te dink en dan op te tree en te leef in ooreenstemming met dit wat hulle gehoor, geleer en gedink het. Ortodoksie wat opgevolg word deur ortopraksie. Lees voort “TOT VOORDEEL VAN DIE GEHEEL”