DINK POST ANC

Ek lees verlede week hierdie treffende artikel in die Mail and Gaurdian: MIDRAND GROUP: KEEPING THE ANC AWAKE AT NIGHT. Dit is nogal die moeite werd om die hele artikel te lees. Ek haal net ‘n kort gedeelte aan:

“The ANC has this major philosophical flaw. It thinks it should be the centre of society and everything and everyone should be its branch,” said Zibi. “If, in what I wrote, I always said ‘this is what the ANC should fix’, that would be fine.”

The Midrand Group has a unified position; its stance is that every member is responsible for his own opinion and writing, even if it is influenced by their discussions. They do not primarily argue for the reformation of the ANC and they do not take their arguments to ANC structures. Instead, they tend to postulate a post-ANC South Africa, trying to map the way to an ideal socio­economic future, one in which the party of liberation isn’t necessarily important. In fact, some among them think the party is already irrelevant.

Wat by my vasgesteek het, was:  “they tend to postulate a post-ANC South Africa, trying to map the way to an ideal socio­economic future.” Ek kon nie anders as om aan Christene in Suid-Afrika te dink nie. Christene, veral blanke Christene, voor 1994 het bitter selde indien ooit “post-NP” of “post-apartheid” gedink. Toe ons wakker skrik, het die trein in ‘n groot mate reeds vertrek. Gaan ons weer dieselfde fout maak? Sou dit nie wonderlik wees indien ons deel kan wees van ‘n proses waar ‘n padkaart opgestel word vir die ideale sosio-ekonomiese toekoms nie.

SOmtyds droom mens maar oor hierdie dinge.

2 thoughts on “DINK POST ANC

Add yours

  1. Hierdie is regtig positief vir Suid-Afrika. Maar die groot probleem is dat die ANC se populistiese swart nasionalisme baie groter trefkrag het onder die onopgevoede massas, wat die kern van hulle steunbasis vorm.

  2. Ek sien dit so: Ons is uitgelewer aan die kommuniste (Fillistyne) maar ons is nie verlore nie. Ons magtige wapen is ons geloof. “Met God aan ons kant, wie kan teen ons wees.”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: