LEIERS EN VRYWILLIGERS

Kerklike leierskap is uniek.

Een van die dinge wat leierskap in die kerk uniek maak, is die feit dat ons met vrywilligers werk. In hierdie opsig moet ‘n mens eintlik ook sê dat kerklike leierskap in Suid Afrika anders is as veral die VSA. Die meeste van die literatuur wat ons oor leierskap lees is van die kerk omgewing in die VSA afkomstig.

Een van die groot verskil tussen die gemiddelde kerk in Suid Afrika en die gemeentes in die VSA is die werksmag. Kerke in die VSA werk as ‘n reël met ‘n baie groter korps van betaalde amptenaar as kerke of gemeentes in Suid Afrika. Nou praat ek nie van groot en makro gemeentes nie, ek verwys na deursnee gemeentes wat finansieel dikwels moet sukkel om te oorleef en dus nie met baie betaalde personeel kan werk nie. Lees voort “LEIERS EN VRYWILLIGERS”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑