LEIERS – KONING SAUL KOMPLEKS

Saul was bedreig deur Dawid. Saul kon nie anders as om te weet dat hy nie meer God se guns geniet het nie. Samuel het dit in soveel woord vir hom gesĂȘ. Saul was die bedreigde leier. Dawid was nie bedreig nie.

Bedreigde leiers het ‘n reuse negatiewe en vernietigende impak op enige organisasie of groep. Die volgende dinge sterf waar ‘n bedreigde leier toegelaat word om met sy bedreigdheid te lei: Lees voort “LEIERS – KONING SAUL KOMPLEKS”

Blog at WordPress.com.

Up ↑