LEEF OP DIE BREUKLYN

God se koninkryk kom op aarde net soos in die hemel.

God se koninkryk kom waar God meer en meer beheer neem.

God se koninkryk kom waar God se teenwoordigheid beleef word.

Ek en die kinders in die belydenisgroep van ons gemeente lees hierdie week Johannes 15. In die gedeelte oor die wingerdstok blyk die intimiteit wat Jesus verlang dat daar tussen Hom en sy volgelinge moet wees. In Die Boodskap staan daar dat ons ons moet “toewikkel in die liefde” van die Here Jesus. ‘n Ander manier om te sĂȘ wat ek bedoel met “Op die Breuklyn Lewe.”

Jesus is op soek na ‘n intieme verhouding met my. Lees voort “LEEF OP DIE BREUKLYN”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑