Die legende lei so:
Toe Julius Ceasar met sy Romeinse weermag op die kus van Brittanje geland, het hy ‘n waagstuk aangegaan om die sukses van sy weermag te verseker. Hy het sy manne opdrag gegee om tot by die randjie van die “Cliffs of Dover” te masjeer. Toe hulle daar kom, het hy vir hulle gesê om af te kyk. Onder hulle was dieselfde strande waar hulle kort te vore met hulle skepe geland het. Toe die manne afkyk was hulle verslae. Lees voort “TOTALE TOEWYDING”