Ek en my belydenisgroep vir 2012 het verlede Sondag-aand ons “journey” vir die jaar saam begin.Vroeg reeds het een van die kinders gevra:
Hoekom moet ons hierdie mensgemaakte wette volg? Dit gaan mos net oor ‘n verhouding met die Here.
Ek het die vraag laat oorstaan tot gisteraand en toe het ons as groep daaroor gepraat. Ek was toe nie verbaas om te hoor waarom sommige van die kinders moeite doen om belydenis van hulle geloof af te lĂȘ nie. Die volgende redes is genoem: Lees voort “BELYDENISAFLEGGING – ‘N MENSGEMAAKTE WET?”