WAT WAS EERSTE? DIE HOENDER OF DIE EIER?

Ek het voorheen HIER en HIER iets geskryf oor Christian Smith se boek The Bible Made Impossible. In die boek wys Smith hoe Biblisisme of dan ‘n fundamentalistiese siening oor die Bybel ‘n onhoudbare situasie skep waar mens in sirkels rondhardloop en die een verduideliking na die ander moet gee waarom jy dink en glo soos jy dink en glo.

Smith verwys dan ook op verskeie plekke na hoe die kanon tot stand gekom het. Ek dink dit is die moeite werd om net weer te gaan sit en te gaan lees hoe dit gebeur het. (Sien gerus hierdie artikel op WIKIPEDIA)

Ek dink ons vergeet soms die volgorde waarin hierdie dinge gebeur het. Wat was eerste die hoender of die eier? Lees voort “WAT WAS EERSTE? DIE HOENDER OF DIE EIER?”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑