THE CHURCH AS DIVINE REALITY

 

Hoe behoort ons te dink oor die kerk?

Bonnhoeffer is iemand wat op ‘n baie besondere manier oor die kerk geskryf het. Hy het ook beleef die kerk deur apatie die NAZI’s se optrede teenoor die Jode in effek goedkeur. Tog kon hy nie anders as om oor die kerk in heilige terme te dink nie. Op WIKIPEDIA lees mens die volgende kommentaar na aanleiding van sy boek LIFE TOGETHER.

Bonhoeffer felt strongly that there is an empirical experience that results from meeting with others to become intimate before Christ. Lees voort “THE CHURCH AS DIVINE REALITY”

GOD HET NIE ‘N BLOUDRUK-PLAN VIR JOU LEWE NIE

Op twitter volg ‘n sekere “easyleesie” my en ek volg hom. Hy is ‘n ate├»s of ‘n skeptikus. Hoe hy na homself verwys is egter nie belangik nie. Vanoggend maak hy hierdie opmerking: “If God has a plan for me, what happened to my “free will”. You remember tha magic fruit and the talking snake…?”

Ek dink dit is ‘n billike vraag. Ek dink baie Christene skep die indruk dat God vir elke mens ‘n vooraf uitgewerkte plan vir jou lewe het en dat jou rol en taak is net om te ontdek wat God se wil en plan vir jou lewe is, daarby in te val en siedaar… jy is ‘n wonderlike gelukkige, suksesvolle wese. Ek dink nie dit is so eenvoudig nie. Kom ek stel dit so:

God het nie ‘n bloudruk-plan vir jou lewe nie!

God het ons geskep as mense met ‘n vrye wil. Lees voort “GOD HET NIE ‘N BLOUDRUK-PLAN VIR JOU LEWE NIE”

Blog at WordPress.com.

Up ↑