‘n Groep jongmense, onder 35, stuur vir ‘n paar vrae wat hulle gisteraand rondom die braaivleisvuur besig gehou het. Hulle vra of ek die vrae op die blog kan plaas sodat daar bietjie gesprek daaroor kan wees.
Daar is vyf vrae. Die vrae handel oor:
1. Hoe gaan dit wees wanneer die Here weer kom?
2. Wat het ‘n mens nodig om in die hemel te kom?
3. Wat van Christen wat in sonde lewe?
4. Wat behoort ‘n Christen se verhouding met die kerk te wees?
5. Mag ek kwaad wees vir die Here?
Elkeen van hierdie vyf vrae is op sy eie manier bietjie van ‘n toffie. Lees voort “CHRISTEN – MAAR NIE KERK TOE NIE”