Ek het onlangs ‘n baie negatiewe en beledigende kommentaar op een van my “posts” gekry. Die gevolg was dat ek my blog vir eers vir kommentaar gesluit het. Ek wil graag bietjie agtergrond hieroor gee aangesien ek graag in 2011 weer die “blog” wil laat herleef.
As n reël gee ek nie om vir opmerkings of kommentaar wat van myne verskil nie. Hierdie betrokke persoon het egter in haar kommentaar dinge geskryf wat baie lank terug in my lewe gebeur het. Ek moet eerlik wees en sê dat die dinge wat sy gesê het nie alles onwaar is nie, maar dat alles wat sy gesê het ook nie waar is nie. Sy het die waarheid ekstra bietjie ekstra kleur probeer gee. Ek vermoed die rede is omdat sy nie saamgestem het met iets wat ek in een van my “posts” geskryf het nie.
Ek is baie Verleë oor dinge wat in my lewe gebeur het, Lees voort “gesprekke in 2011”