rick warren se rykdom ens.

You will enjoy the new insights that Rick Warren has, with his wife now having cancer and him having ‘wealth’ from the book sales. This is an absolutely incredible short interview with Rick Warren,  ‘Purpose Driven Life ‘ author and pastor of Saddleback Church in California

In the interview by Paul Bradshaw with Rick Warren, Rick said:  

People ask me, What is the purpose of life?  

And I respond: In a nutshell, life is preparation for eternity. We were not made to last forever, and God wants us to be with Him in Heaven.  

One day my heart is going to stop, and that will be the end of my body– but not the end of me.  

I may live 60 to 100 years on earth, but I am going to spend trillions of years in eternity. This is the warm-up act – the dress rehearsal. God wants us to practice on earth what we will do forever in eternity..  

We were made by God and for God, and until you figure that out, life isn’t going to make sense.  

Life is a series of problems: Either you are in one now, you’re just coming out of one, or you’re getting ready to go into another one.  

The reason for this is that God is more interested in your character than your comfort; God is more interested in making your life holy than He is in making your life happy.   Lees voort “rick warren se rykdom ens.”

dissipelskap – meer en meer soos Jesus (3)

  1. GOD GEBRUIK VERSOEKINGS  OM MY TE LEER OM TE GEHOORSAAM.

 Tweedens gebruik God versoekings om ons gehoorsaamheid te leer. Versoekings is ’n slenter van die duiwel om ons geestelike groei te belemmer. Versoekings is die manier waarop die duiwel dissipels van die Here Jesus tot ’n val wil bring. ’n Getroue dissipel van die Here Jesus wat voor die versoekings van Satan swig, maak nie net sy eie getuienis tot niet nie, maar ook die van baie ander dissipels. Maar ook, die getuienis van die kerk.

 Wanneer ek toegee aan versoekings kom my geestelike groei ten minste tot ’n stilstand. Baie kere, dalk die meeste van die kere, beweeg ek ’n paar treë agteruit. Ek val so hard dat dit ’n lang tyd neem om te herstel en weer op die been te kom en vorentoe te beweeg. Somtyds neem dit maande, selfs jare.

 “Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word.” (Matteus 4:1)

In die boek Hebreërs staan daar dat Jesus verstaan wat ons deurgaan omdat Hy self ook versoek is. Hy was ’n mens soos ek en jy. Dit was vir Hom net so moeilik om nie toe te gee nie. Hy is vir 40 Dae in die woestyn deur Satan versoek. Hy het elke keer basies dieselfde antwoord gegee: Gaan weg – daar staan geskryf… Die antwoord op versoekings is gehoorsaamheid aan die Woord van God.

 Elke versoeking bring my by ’n vurk in die pad. By die vurk in die pad het ek een keuse: Gehoorsaamheid of ongehoorsaamheid.

 Gaan kyk weer mooi na die drie versoekings waarvoor Jesus nee moes sê. Met al drie versoekings het die duiwel probeer om te keer dat Jesus doen waarvoor Hy gekom het. Satan wou keer dat Jesus sy doel bereik. Lees voort “dissipelskap – meer en meer soos Jesus (3)”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑