Hierdie is een van die mees verstommende dinge wat ek in ‘n baie lang tyd gesien het. Een van die beste komponiste van ons dag het 185 verskillende stemme op Youtube bymekaar gesit en hulle as een groot koor een van sy komposisies, Lux Aurumque, laat sing. As jy oorfone het, gaan jy nie glo wat jy hoor nie, maar selfs sonder oorfone is dit verstommend. Dalk het jy dit al gesien, maar vir die enkeles wat dit nog nie gesien het nie, enjoy…
Laat 'n boodskap