sabatsrus – geldig vir christene

Sportmanne leef met die gevaar van uitbranding. Hulle kan bv. te veel rugby speel en dan kan hulle insluting in die span tot nadeel wees omdat hulle nie op volle potensiaal speel nie. Indien die kwessie van uitbranding nie reg bestuur word nie, kan dit ook tot nadeel van die speler wees omdat hy op grond van sy spelpeil sy plek in die span kan verloor omdat daar spelers is wat nie noodwendig ‘n beter speler is nie, maar wat beter spel sal lewer as ‘n baie goeie, maar uitgebrande speler.

Ek wonder of die saak van uitbranding iets te make het die Sabbatsbeginsel. Lees voort “sabatsrus – geldig vir christene”

Blog at WordPress.com.

Up ↑