enb gee net studiehulp aan swartes

ENB het verlede week aangekondig dat hulle studiehulp beskikbaar gaan stel vir hulle werknemers wat minder as R100 000.00 per jaar verdien. Op die oog af ‘n baie lofwaardige saak, totdat die nadere besonderhede bekend raak en dit vir almal bedoel is, behalwe blankes. Die reaksie is op hierdie stadium redelik ernstig en volgens die briewe kolomme in die koerante, is daar ‘n hele paar van ENB se kliĆ«nte wat hulle rekenings na ander banke gaan skuif.

Meeste van ons weet hoe ANC in die struggle jare op so iets sou reageer indien die situasie omgekeer was en enige iets eksklusief vir blankes was. In die eerste plek sou hulle natuurlik ook hulle steun in enige vorm van die organisasie onttrek het en gemobiliseer het om soveel mense as moontlik sover te kry om dieslefde te doen.

In die tweede plek sou hulle vir internasionale sanksies gevra het.

En in die derde plek sou hulle strate toe gegaan het met betogings wat baie dikwels in geweld en die vernietiging van eiendom gepaard gegaan het.

In die vierdie plek Lees voort “enb gee net studiehulp aan swartes”

Blog at WordPress.com.

Up ↑