panteïsme – god is alles, alles is god

Panteïsme se basiese uitgangspunt is: Alles is God en god is alles. God is teenwoordig en God is in sy skepping teenwoordig. God is nie ‘n persoonlike god nie, die skepping is God.

Panteïsme sou so verduidelik kon word: “Jy is vir God soos een van jou bloedselle vir jou is. Alhoewel ‘n sel op sy eie kan bestaan en optree (ander sel vernietig of nie vernietig nie), het die sel gewoonlik net ‘n baie beperkte verstaan van die groter geheel waarvan dit deel is.

Panteïsme het ook oorgeloop in panenteïsme.

Die basiese lewensuitkyk van Panenteïsme is: God bestaan in en is deel van elke deeltjie van die skepping, maar bestaan ook tydloos buite en los van die skepping. God is in alles en alles is in God. Die Hindoe geloof word as panenteïsties beskou. Daar was ook in die onlangse verlede prominente Christene wat begin het om hulleself as panenteïste te beskryf. Lees voort “panteïsme – god is alles, alles is god”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑