die geslagregister van jesus

‘n Gerespekteerde geslagsregister wat die belangrikheid van ‘n betrokke persoon se voorgeslagte beklemtoon ten einde die persoon ‘n besondere plek in die gemeenskap te gee, was in die Bybelse tye baie belangrik.

Matteus gebruik ‘n sisteem met groepe van 3 en 7, getalle wat mense in die Bybelse tyd gedink het van betekenis of selfs volmaak was. Die tyd van Dawid en die Babiloniese ballingskap was die hoogte- en laagtepunt in die geskiedenis van Israel.

Die Matteus evangelie begin, soos 1 Kronieke, met ‘n geslagsregister. Lees voort “die geslagregister van jesus”

jesus het opgestaan

Die debat oor Jesus se opstanding is ‘n debat wat nog vir baie jare gaan voortgaan. Die Jesus Seminaar verkondig die boodskap dat Jesus ‘n besondere mens was wat ‘n “social gospel” verkondig het.

Ek was daarvan oortuig dat dit net Christene was wat glo dat Jesus uit die dood opgestaan het. Ek was egter baie verras om te hoor dat Islam ook glo dat Jesus uit die dood opgestaan het. Lees voort “jesus het opgestaan”

Blog at WordPress.com.

Up ↑