die heilige gees ons voorspraak (joh 16:7)

Daar is meer as genoeg plekke of mense wat bereid is om vir ons raad te gee oor elke moontlike onderwerp. So is daar byvoorbeeld die internet en verskeie selfhelpprogramme en boeke en webblaaie wat oor elke saak of onderwerp meer as genoeg raad het. Uit die aard van die saak is al die raad wat ons in boeke en die internet en by mense kry, nie noodwendig goeie raad nie. Die probleem is om te weet watter raad om te volg en watter regtig bruikbaar is. Meeste van die tyd moet ons deur onmeetbaar baie besonderhede werk om by goeie raad uit te kom. Jesus se antwoord is dat Hy vir ons die Heilige Gees as ons Voorspraak gaan stuur. Hy sal ons in die volle waarheid lei. Die Heilige Gees gees gee ook aan my insig om die regte besluit te neem.

Johannes 16:7 gaan natuurlik die in die eerste plek hieroor nie, maar oor die rol wat die Heilige Gees speel in ons verhouding met die Here speel, Lees voort “die heilige gees ons voorspraak (joh 16:7)”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑