jesus die wynstok

Wanneer Jesus die wingerdstok as ‘n voorbeeld gebruik, dan beklemtoon Hy ‘n baie belangrike waarheid oor die verhouding tussen  Hom en die Vader.

Jesus is die Wingerdstok, Hy is die bron van ons lewe, ons groei en die vrug wat ons dra.

Die Vader is die Tuinier. Hy sny die lote wat nie vrugdra nie af en snoei die ander sodat hulle nog meer vrug kan dra.

Dit is ons verantwoordelikheid Lees voort “jesus die wynstok”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑