‘n Gerespekteerde geslagsregister wat die belangrikheid van ‘n betrokke persoon se voorgeslagte beklemtoon ten einde die persoon ‘n besondere plek in die gemeenskap te gee, was in die Bybelse tye baie belangrik.
Matteus gebruik ‘n sisteem met groepe van 3 en 7 wat mense in die Bybelse tyd gedink het van betekenis of selfs volmaak was. Die tyd van Dawid en die Babiloniese ballingskap was die hoogte- en laagtepunt in die geskidenis van Israel.
Die Matteus evangelie begin, soos 1 Kronieke, met ‘n geslagsregister. Lees voort “die geslagsregister van jesus”