Neels Jackson vra op twitter hierdie vraag: “How important is it to raise the issue of historicity of biblical texts with ordinary believers?”
Die Bybel is nie ‘n teologiese handboek wat volgens verskillende teologiese onderwerpe soos bv. God; mens; sonde; verlossing ens. gerangskik is nie. Maar, dit is ook nie ‘n kronologiese (In datum volgorde soos dinge gebeur het) samevoeging van gebeure van skepping tot wederkoms nie. Lees voort “bybelse geskiedenis en die verstaan van die bybel”