Vir verskeie redes het ek vandag weer artikels oor die opstanding van die Here Jesus gelees. In my gemoed is daar geen twyfel of onsekerheid dat Jesus wel uit die dood uit opgestaan het nie, en die opstanding van Jesus is juis een van daardie punte waar Christene en skeptici teenoor mekaar te staan kom.
Ek loop toe hierdie “clip” raak uit ‘n onderhoud wat Lee Strobel met Tim Callahan, redakteur van “Skeptic Magazine” en Prof. Gary Habermass, ‘n man wat onwrikbaar glo dat Jesus wel uit die dood uit opgestaan het, gevoer het.
Lees voort “skeptici vs christene oor die opstanding van Jesus”