oor lojaliteit en bendes

Vandag wil ek ietsie sê oor lojaliteit. Lojaliteit is een van die mooier eienskappe in ‘n verhouding maar, lojaliteit moet ook as deel van ‘n groter versameling persoonlike waardes funksioneer ten einde van verhoudings en ‘n gemeenskap ‘n beter plek te maak. Dit is juis wanneer verskillende waardes in spel kom wat verhoudings erg ingewikkeld raak.

Ek het verskillende vlakke van lojaliteit. Ek is aan God meer lojaal as teenoor my vrou; ek is aan my vrou meer lojaal as teenoor my kinders; ek is teenoor my kinders meer lojaal as teenoor enige ander mens of saak.

Maar dit mag nooit blindelingse lojaliteit wees nie. Lees voort “oor lojaliteit en bendes”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑