Kinders kry maklik seer.
Twee van my kinders is in die laaste tyd deur volwassenes seer gemaak tot op die punt dat hulle in trane was omdat hulle weet dat hulle dit nie verdien nie en omdat die onderwysers eers voor die tyd en na die tyd oneerlik was om hulleself te beskerm. Hierdie volwassenes is ongelukkig onderwysers.
Laat my eers hierdie opmerking maak: Vir die oorgrote onderwysers het ek onbeskryflik baie respek. Lees voort “ons kinders is broos – baie broos.”