van ng bersgig sal ons onthou…

Ek en Renate is in 1994 getroud en op daardie stadium was sy reeds die orrelis by NG Bergsig. Ek was op daardie stadium nie in die bediening nie, maar is toe weer in 1997 toegelaat tot die bediening. In 1998 het ek as deeltydse predikant in die gemeente begin werk en in 2005 het ek voltyds predikant geword. Ek is nou alreeds 22 jaar in Rustenburg en dan deel van NG Bergsig ook.

Ons het nou ‘n beroep na Waverley gemeente in Pretoria aanvaar en ons begin 1 Augustus daar.

Iemand vra in hierdie week vir ons wat dit is wat ons sal onthou van die jare wat onsĀ  in Bergsig was. Daar is soveel dinge wat vir ons uitstaan, dat dit vir ons moeilik is om uit te sonder. Lees voort “van ng bersgig sal ons onthou…”

Blog at WordPress.com.

Up ↑