Gepubliseer deur attie
Ek is predikant van die NG Gemeente, Waverley, in Pretoria. Ek blog sommer oor alles en nog wat, maar dikwels oor die Een wat ek graag met my ganse lewe wil eer en aanbid: die drie-enige God. Daar is min dinge waaroor ek 100% seker is. Daar is egter enkele dinge wat vir my vas en seker staan en dikwels vir ander nie veel sin sal maak nie. Ek is ook 'n TIR (Trauma Insident Reduksie) Fasiliteerder wat mense help om ongewensde gevoelens/emosies en die gevolge van hulle trauma te hanteer.
Beskou all artikels deur attie
Because she dared to believe… Ek vind krag in hierdie woorde, omdat ek soms waag om te glo wanneer alles hopeloos verlore, sinneloos en onverstaanbaar lyk… Die lig breek altyd deur. Attie, ek is so verskriklik bly dat jy terug is, jy hoort hier.
Mefri: Ek het vir verskeie redes gewonder of ek moes terugkom, maar dit is vir my ook lekker om terug te wees.
Myne ook, en dankie dat jy terug is…
Pikkelik: Dankie – dit is vir my ook lekker om terug te wees.
Hallo oom Attie… Moet daar i video of iets wees? Daar gaan niks oop ni…
Dis vir my ook lekker om weer vir oom te kom kuier hier by oom se koffietafel… Ek sal more my Jacobs onthou en dan vir oom i lekker mengsel maak…
Welkom terug
Freddie
Skies… Daar sien ek nou die video… En dis awesome!