Dit gebeur dat kerklike taal (Wat ek ook dikwels gebruik.)kan soms verwar gelowiges eerder verwas as opbou. Uitdrukkings soos: ‘n lewe van oorwinning; Christus leef in my; wie in My glo sal nooit weer dors kry nie; wees bly ek herhaal wees bly; laat in alles julle behoeftes deur gebed en smeking bekend word by God.
Die probleem met sulke uitdrukkings is dat die meeste mense (Dalk moet ek eerder sê baie)wat dit hoor, nie hierdie dinge in hulle eie lewens beleef nie. Lees voort “twyfelaars wat glo”