spanning tussen ouers en tieners

Spanning tussen ouers en tieners is amper ‘n gegewe, maar, dit beteken nie dat die spanning iets is wat maar sy loop moet neem en as iets beskou moet word waaraan niemand niks kan doen nie. Wanneer ons toelaat dat dit gebeur word die verhoudings tussen ouers en tieners dikwels baie skade berokken, en soms onherstelbare skade.

Indien ‘n mens die oorsake van die spanning en konflik in gedagte hou, dan besef  ‘n mens die dinge is dalk hanteerbaar.

Na my mening is sommige van die oorsake die volgende: Lees voort “spanning tussen ouers en tieners”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑