ek en selfliefde

Wanneer ek oor die grootste gebod dink en praat, dan is die een persoon na wie ek altyd gaan om my te help om te verstaan, Scot McKnight, hy het die baie besondere boekie “The Jesus Creed” geskryf.

Gister het daar ‘n effense gesprek oor selfliefde ontstaan. Ek skryf graag ‘n paar van Scot se gedagtes oor selfliefde:

Selfliefde is die standaard vir ons liefde vir ander. Lees voort “ek en selfliefde”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑