tieners en selfbeeld

Ek het my eerste pos as jeugleraar (toe waarskynlik jeugwerker) in La Belle gemeente in die Wes-Kaap gehad in die laaste drie jaar (1985-1987) van my sewe jaar op Universiteit en daarna het ek in my eerste gemeente met die jeug gewerk tot einde 1989  waarna ek vir 10 jaar uit die bediening is. In 1999 het ek weer deeltyds by die bediening betrokke geraak en in 2002 weer die verantwoordelikheid gekry vir die tieners in ons gemeente.

Een ding het ek dadelik ontdek en dit is dat daar oor ‘n tydperk van 10 jaar ‘n reuse kultuurskruif plaasgevind. Lees voort “tieners en selfbeeld”

Blog at WordPress.com.

Up ↑