christen en besittings

Daar is baie emosionele druk op Christene om finansieel by te dra tot verskillende sake. Ek dink verskeie van hierdie aktiwiteite verdien ons finansiƫle en enige ander steun wat hulle moontlik kan kry.

‘n paar dinge oor die manier waarop hierdie sake gestel word, laat sekere vrae by my.

Die eerste is dat hierdie emosionele druk wat op mense geplaas word dikwels ‘n skuldgevoel by mense opwek om dat hulle nie vir hierdie sake ‘n finansiĆ«le bydra wil maak nie en omdat hulle meer het as wat ander het. Lees voort “christen en besittings”

Blog at WordPress.com.

Up ↑