‘n Goeie vriend van my vra of ek dalk vir hom die Toring van Babel kan verduidelik. Ek weet nie mooi hoe ‘n mens dit verduidelik nie, maar kom ek probeer ‘n paar gedagtes.
Een van die eerste vrae oor die Toring van Babel is of ons dit as ‘n historiese gebeure verstaan. Ek dink daar is genoeg bewyse (Argeologies asook buite Bybelse bronne) dat die toring van Babel wel bestaan en in die stad destyds bekend as Babilon gebou is.
Die tweede vraag is of die ontstaan van die verskillende tale teruggevoer kan word na die gebeure by Babilon. Lees voort “die toring van babel”