… en ons bly stil

Ek het vandag 18 Januarie uit 2 Konings 7:1-21 gepreek. Ek het die vier melaatse manne as voorbeeld gebruik om te verduidelik dat ons ander behoort te vertel van die nuus van rykdom, vervulling en oorwinning wat die Here Jesus vir ons gegee en behaal het.

Omdat preke soos hierdie dikwels onrealistiese druk plaas en skuldgevoelens wakker maak, Lees voort “… en ons bly stil”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑