ons rit op die rivier

Tydens ons vakansie in die Drakensberge het ons ‘n bietjie op Tugela rivier gaan ry. Elkeen van die kinders het ‘n vriend/in saamgevat en daarom is daar ses kinders. As jy iemand hoor lag is dit my vrou wat vir my lag.

9 thoughts on “ons rit op die rivier

Add yours

  1. Wanner ‘n pa net homself kan wees en kan toelaat dat sy kinders vir hom kan lag-dis juis hierdie ‘saamsports’ wat hulle oor baie jare oor vertel. ‘n Jaar vol lag vir jou gesin toegewens. O ja, baie geluk met jul dogter – Elane se 2 onderskeidings. Ek weet sy gaan gelukkig wees op Tuks. Attie, vir jou as Stellenbosser en Renate vanaf Bloemfontein moenie bekommerd wees nie – as sy verlang is Loftus net anderkant Universiteitsweg!!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: