DIE BYBEL AS ‘N BOEK VOL WETTE

Ek het gister verwys na Scot Mc Knight se boek “The Blue Parakeet” oor hoe ons die Bybel behoort te lees. (Ek dink ek het die enigste kopie in Suid Afrika op hierdie stadium.)

Die verskillende maniere waarop mense die Bybel lees maak dat elke een sy eie interpretasie het en dan baie moeilik ruimte laat vir iemand wat die Bybel op ‘n ander manier lees. Ek glo nie ons sal ooit op die punt kom waar ons almal oor alles in die Bybel presies dieselfde dink nie, maar dit kan ons help as ons weet hoe ons die Bybel lees.

Mense lees die Bybel op verskillende maniere. Dalk kan ‘n mens sĂȘ die volgende ses maniere: Lees voort “DIE BYBEL AS ‘N BOEK VOL WETTE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑