‘N HUWELIK TUSSEN TEOLOGIE EN EVOLUSIE?

CS Lewis is een van daardie teoloƫ wat meestal deur ander teoloƫ aangehaal word ten einde te verduidelik waarom hulle dink soos hulle dink. CS Lewis is nie maklik om te lees nie, maar altyd die moeite werd. So lees ek toe onlangs hierdie paar woorde van Lewis raak.

In hoofstuk 5 van The Problem of Pain skryf Lewis oor “The Fall of Man”:

For long centuries, God perfected the animal form which was to become the vehicle of humanity and the image of Himself. He gave it hands whose thumbs could be applied to each of the fingers, and jaws and teeth and throat capable of articulation, and a brain sufficiently complex to execute all of the material motions whereby rational thought is incarnated. Lees voort “‘N HUWELIK TUSSEN TEOLOGIE EN EVOLUSIE?”

Blog at WordPress.com.

Up ↑