VERDWAAL (3)

Ek wonder of die van ons wat lank terug, nadat ons so erg verdwaal was en toe op een of ander wyse weer die pad waarop ons moes wees gekry het, ooit nog kan onthou hoe dit gevoel het toe ons verdwaal was. Vir ons wat reeds die pad terug gekry het, mag dit, van waar ons nou is lyk asof “verdwaal” of “selfs “verlore” ‘n goeie woord is om te beskryf waar ons ons self op daardie stadium bevind het, maar dit is sonder twyfel nie die manier waarop die mense wat steeds “verdwaal” of “verlore” is hulleself beskryf, of aan hulleself dink nie. Inteendeel, hulle dink nie hulle is verdwaal – hulle dink dalk eerder dit is ons wat verdwaal het.

“Verdwaal” of “verlore” is ‘n woord waarmee ‘n mens die situasie beskryf waar iemand hom-/haar self bevind as hy/sy nie volgens sy/haar skeppingsdoel leef nie. Terloops: God se skeppingsdoel vir ons is nie om ‘n gebed op sĂȘ wat ons vrye toegang tot die hemel gee nie, Lees voort “VERDWAAL (3)”

Blog at WordPress.com.

Up ↑