DIE SEISOENE VAN ‘N TIENER SE LEWE

Ek het vanoggend die erediens gehou vir ons plaaslike hoĆ«rskool se matrieks. Ek het aan hulle die verskillende seisoene in ‘n tiener se lewe verduidelik aan die hand van die volgende voorbeeld:

Ons het twee honde, ‘n boerboel en ‘n worshond. Die boerboel se naam is Annie en die worshond se naam is Dawie. Annie het ook deur ‘n paar seisoene gegaan. Net nadat sy by ons aangekom het, het ons seker gemaak dat die erf deeglik toe is sodat sy nie kon uitgaan en wegraak nie. Met die verloop van tyd het sy al hoe groter deel van die werf leer ken en ondersoek. Tog was sy binne sig. As sy gate gegrou het of aan die besproeiing gekou het, het ons geraas en later het sy geleer wat ons van haar verwag.

Hierdie seisoen vergelyk ek met die kleuter en laerskool jare van ‘n kind se lewe. Binne sig van die ouers en in ‘n groot mate afhanklik van die leiding wat die ouers gee. Lees voort “DIE SEISOENE VAN ‘N TIENER SE LEWE”

Blog at WordPress.com.

Up ↑