VERDWAAL

Ek het Dinsdag verdwaal – ernstig verdwaal. So erg verdwaal dat ek nie eers kans sien om dit hier te noem nie.

Ek het ‘n GPS, maar die ding se kop het deurmekaar geraak en my net nog meer laat verdwaal. Ek het instruksies gehad oor hoe ek moes ry, maar ek het eerder die GPS vertrou – dit is waarskynlik die belangrikste rede waarom ek verdwaal het. Ervaring het my geleer dat die GPS gewoonlik vertrou kan word, hierdie keer was dit nie so nie. Op die ou end het ek besluit om op my intu├»sie staat te maak. Lees voort “VERDWAAL”

Blog at WordPress.com.

Up ↑