SATAN SÊ EK MOET MOOR!

Hierdie uiters tragiese berig was vandag op die voorblad van Beeld. Jy kan ook ‘n video kyk van een sy maats wat by was toe Jacques Pretorius dood gesteek is.

‘Wil jy iets cool sien?”

Met dié woorde het ’n “besete” en gemaskerde gr. 12-leerling van ’n Krugersdorpse skool voor sy skoolmaats ’n medeleerling met ’n Oosterse swaard doodgekap.

“Pasop, hy’t sy kop verloor!” het matriekleerlinge glo geskree oomblikke voordat Morné Harmse van die Hoër Tegniese Skool Nic Diederichs in Krugersdorp-Wes ’n samoerai-swaard uitgeruk en Jacques Pretorius (16) in die nek gekap het. Lees voort “SATAN SÊ EK MOET MOOR!”

Historical Jesus 4: Third Quest

This is the fourth post on Scot McKnight’s series on the Historical Jesus reasearch.

The historical Jesus debate, as we have seen, has three (or four) phases: the old quest (Reimarus to Schweitzer), the no quest of Bultmann and the new quest following Bultmann, and then what Tom Wright dubbed the “third quest” of the present day, though there are plenty of “new” questers still around. What is the 3d Quest?

First, it is concerned with a more positive appropriation of the Gospels and a less skeptical approach to them.

Second, perhaps most significantly, its driving force seems to be showing the Jewishness of Jesus and how Jesus fit into the socio-political currents of his day. Lees voort “Historical Jesus 4: Third Quest”

Blog at WordPress.com.

Up ↑